Gallery
Gerieflik naby Meyerton, veral vir sport. Ek was aangenaam verras met die verblyf. Die diens is uitstekend, die eenhede was skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Alhoewel die Estate naby die pad is, kry jy nog steeds die gevoel van "plaas" as jy eers op die gronde is. Beslis waarde vir geld!
Carin B
Ons bly heerlik! Die wooneenhede is pragtig en gerieflik. Die eienaar, Jacques en sy vrou is regte boeremense. Die tuine is pragtig en dis baie still en rustig. Alles wat jou hart begeer is in die wooneenhede. Hulle vriendelikheid is onoortreflik!! As jule weer verby Meyerton ry, slaap oor by die Plaaskombuis Country Estates! Dankie aan die hele gesin, ons sal weer terugkom!! Doen so voort! Liefde.
Henna De Jager Louw
First time at Plaaskombuis and loved it. Neat and spaces rooms with lekker fresh cooked breakfast. Thank you for the good real people service!
Hendriette Krause
It's a wonderful place to sleep and stay for a weekend. I will always go back.
Marius Ludick
Inboek was maklik en vinnig. Heerlik gebly!
David Du Plessis
We were professionally received. Nice facilities. Good Price!
Etienne Wolmarans
Our stay was very nice. In the cold weather we enjoyed our stay.
Madelaine van Rooyen
Veilig, gerieflik en skoon. Lekker plaasatmosfeer, veilig, lekker geëet. Mooi en skoon verblyf
Marlene P
Lieflike, stil en pragtige plekkie. Pragtige plek, baie veilig.
Michelle H